- Vir geestelike groei onder ons lidmate
- Vir die sinodesitting in Swaziland, DV 12-13 Oktober
- Vir finansies sodat ons ons bediening onder Vigs pasiënte kan
uitbrei
- Dank die Here dat die eerste fase van die bouprojek by Matsanjeni
byna voltooi is
- Bid vir 'n kragtige bediening onder kinders, en
- Dat die Here self mense sal roep om Vennote in Swaziland Sending te
word
|