Matsanjeni |
|
In
hierdie rondawel word daar elke Sondag erediens gehou op Matsanjeni.Daar
is gereeld meer as 100 mense by so 'n diens en soms soveel as 120 wat
ingedruk word in hierdie geboutjie. Die proses is reeds aan die gang om
'n nuwe kerkgebou op te rig nadat die storms van Januarie 2000 hierdie
gebou verwoes het |
|
|
|
|
![]() Na vele jare se onderhandelinge met die plaaslike hoofman van die Matsanjeni gebied, is 'n perseel aan die kerk gegee en met die hulp van die Ned Geref Kerk van Piet Retief, is 'n nuwe struktuur reeds opgerig. Die mure van die nuwe kerk sal eersdaags gebou word |