Ontvang ons pos elektronies! |
|
Daar is 'n groeiende groep mense wat graag van tyd-tot-tyd
kort brokkies nuus oor die werk in Swaziland wil ontvang, veral met die
oog op voorbidding. U kan ook deel vorm van hierdie netwerk van belangstellendes
in die werk. Ons gebruik die diens baie verantwoordelik sodat u nie hoef
te vrees dat u posbus oorlaai sal word nie.
Om in te skakel by hierdie netwerk, kliek eenvoudig op die volgende skakel en dui aan in watter taal jy graag die nuusbrief wil ontvang: |