|
Louis
Shongwe is verantwoordelik vir die werk op Phemba - een van die plase
wat aan ons kerk behoort. Louis is 'n besondere persoon, deurdat hy op
sestienjarige ouderdom in die Graad 1 klas gaan sit het om te begin met
sy skoolopleiding, en hy het uiteindelik sy matriek voltooi
|