Magomba |
![]() Die naambord by die ingang van die terrein waar die Magomba kerkgebou is |
.![]() Die kerkgebou op Magomba. Hierdie gebou is opgerig deur gemeentelede van die Ned Geref Kerk Suidkus (Amanzimtoti) in Natal |
![]() Die oorspronklike kerkgebou het binne twee jaar te klein geraak. In Julie 1999 het Suidkus gemeente die voorste muur uitgebreek en die gebou langer gemaak |