EE
III
|
|

In Januarie
1993 is die eerste EE III kliniek in Swaziland aangebied. Spanleiers van
die Ned Geref Gemeente Port Elizabeth Hoogland, het onder leiding van
hulle leraar, Ds. Nico van Wyk, na Swaziland gekom om die eerste Swazi
kerkleiers in die EE III evangelisasiemetode op te lei
|
|

Die bekende
evangelis, Harold Peasley, het ook deel van die lesings aangebied tydens
hierdie eerste kliniek in Swaziland
|
|

Gedurende Julie
1996, het 'n span van die Coral Ridge Presbyterian Church in Fort Lauderdale,
Florida, op Dwaleni die eerste EE III Jeugkliniek in Swaziland aangebied
|
|

Vier van die
persone wat gehelp het om die Jeugkliniek te organiseer: Arnau van Wyngaard,
Nico van Wyk (Direkteur: Opleiding, EE III SA), Rick Bond (Evangelism
Explosionn Vise-President vir Jeug EE) en Randy Draughn (Jeugleraar, Coral
Ridge Presbyterian Church)
|